Wynand & Cheree @ Soverby Lapa

Soverby Lapa Dwarskersbos road, Velddrif

Wynand & Cheree @ Soverby Lapa Kom geniet n Country Opskop met die bekende Weskus sangpaar, Wynand en Chereé. Kos en drankies sal te koop wees. Kaartjies is aanlyn beskikbaar by www.webtickets.co.za/soverbylapa Kom geniet n heerlike aand van musiek, dans en samesyn saam met ons.