- This event has passed.
Wynand & Cheree @ Soverby Lapa
December 23, 2025 @ 7:00 pm - 10:00 pm

Wynand & Cheree @ Soverby Lapa
Kom geniet n Country Opskop met die bekende Weskus sangpaar, Wynand en Chereé.
Kos en drankies sal te koop wees. Kaartjies is aanlyn beskikbaar by www.webtickets.co.za/soverbylapa
Kom geniet n heerlike aand van musiek, dans en samesyn saam met ons.