AME Church Golf Day
AME Church Golf Day
AME Church Golf Day
Piketberg to Aurora Marathon Entries are open. Be part of an unforgetable day. admin@spilhauspiketberg.co.za
Die heel eerste Sandveld Fees word hierdie Mei in Redelinghuys gehou en ons sien uit na ’n onvergeetlike dag vol musiek, pret en ware Sandveld-gees! Die gewilde Afrikaanse kunstenaar Dirk van der Westhuizen is die hoofkunstenaar wat die verhoog gaan laat lewe kry met sy energieke treffers. Dis beslis ’n geleentheid waar vriende en families kan saamkom om die beste van die Sandveld te vier. Besoekers kan uitsien na lekker kosstalletjies, unieke produkte, pret vir die kinders, ’n pretloop en hope vermaak deur die dag. 'n Volledige program sal binnekort gedeel word met al die verkeie kunstenaars. Hou hierdie blad dop! Stalletjies is nog beskikbaar! Moenie hierdie geleentheid misloop om jou produkte of kos by die fees te verkoop en deel te wees van die Sandveld Fees nie. Bespreek nou jou stalletjie by die onderstaande skakel: https://forms.gle/hwJfrBV7ebFKww56A
Sandveld Fees Redelinghuys Call for vendors!! Click here to apply online