Piketberg Blomweek
August 23 @ 9:00 am - August 30 @ 4:00 pm

Piketberg Blomweek
Besoek NG Kerk Piketberg vanaf 23 Augustus tot 30 Augustus van 10h00 to 16h00 vir die mooiste uitstalling van plaaslike Proteas en Fynbos.
Die Piketberg Museum stal hulle historiese ware uit vanaf 24 Augustus tot 30 Augustus van 09h00 tot 16h00.
Moet dit nie mis nie, dit is ‘n belewenis!
Volg die voëlverskrikkers vanaf die N7 tot in Kerk straat