BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Bergrivier Tourism - ECPv6.17.1//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://bergriviertourism.co.za
X-WR-CALDESC:Events for Bergrivier Tourism
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20250101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20260502
DTEND;VALUE=DATE:20260503
DTSTAMP:20260420T082447Z
CREATED:20251126T091410Z
LAST-MODIFIED:20260420T082447Z
UID:16919-1777680000-1777766399@bergriviertourism.co.za
SUMMARY:Sandveld Fees Redelinghuys
DESCRIPTION:Die heel eerste Sandveld Fees word hierdie Mei in Redelinghuys gehou en ons sien uit na ’n onvergeetlike dag vol musiek\, pret en ware Sandveld-gees!\n\n\nDie gewilde Afrikaanse kunstenaar Dirk van der Westhuizen is die hoofkunstenaar wat die verhoog gaan laat lewe kry met sy energieke treffers. Dis beslis ’n geleentheid waar vriende en families kan saamkom om die beste van die Sandveld te vier.\n\n\nBesoekers kan uitsien na lekker kosstalletjies\, unieke produkte\, pret vir die kinders\, ’n pretloop en hope vermaak deur die dag. ‘n Volledige program sal binnekort gedeel word met al die verkeie kunstenaars. Hou hierdie blad dop!\n\n\n Stalletjies is nog beskikbaar!\nMoenie hierdie geleentheid misloop om jou produkte of kos by die fees te verkoop en deel te wees van die Sandveld Fees nie.\n\n\nBespreek nou jou stalletjie by die onderstaande skakel:\nhttps://forms.gle/hwJfrBV7ebFKww56A
URL:https://bergriviertourism.co.za/event1/sandveld-fees-redelinghuys/
LOCATION:Redelinghuys\, Western Cape\, South Africa
CATEGORIES:Culinary,Entertainment,Family,Outdoor
ATTACH;FMTTYPE=image/png:https://bergriviertourism.co.za/wp-content/uploads/2026/03/Sandveld-Fees-Poster-1.png
ORGANIZER;CN="Bergrivier Tourism":MAILTO:velddrif@bergriviertourism.co.za
END:VEVENT
END:VCALENDAR