BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Bergrivier Tourism - ECPv6.17.4.1//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:Bergrivier Tourism
X-ORIGINAL-URL:https://bergriviertourism.co.za
X-WR-CALDESC:Events for Bergrivier Tourism
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20250101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20260919
DTEND;VALUE=DATE:20260920
DTSTAMP:20260817T105447Z
CREATED:20260806T105034Z
LAST-MODIFIED:20260817T105447Z
UID:18289-1789776000-1789862399@bergriviertourism.co.za
SUMMARY:Septemberskraal Stap
DESCRIPTION:SEPTEMBERSKRAAL STAP \nPORTERVILLE \nR190 \n19 Sept 2026 \n10 Okt 2026 \nKontakpersoon: \nAnnette Vry \n082 619 4333 \n🌿 PORTERVILLE DAGSTAPPE  – \nVIR OUD EN JONK! \nOf jy 8 of 80 is\, Porterville se Dagstappe is vir almal wat die natuur wil geniet en lus is vir ‘n dag vol vars lug\, mooi uitsigte en goeie geselskap. \nJy hoef nie ‘n bergklimmer of topatleet te wees nie. Daar is geen rotse om uit te klim\, geen nou klowe om deur te worstel en geen digte bosse om deur te klouter nie. Net gemaklike staproetes op rustige plaaspaaie waar jy die prag van die Swartland teen jou eie pas kan beleef. \nKom stap tussen goudgeel canolalande\, groen koringvelde\, wingerde en vrugteboorde\, terwyl die Winterhoekberge en Olifantsberge jou op elke tree vergesel. \nPak jou stapskoene\, bring jou familie en vriende saam en ervaar die warmte van Porterville se plattelandse gasvryheid. Hier gaan dit nie oor hoe vinnig jy stap nie – dit gaan oor die ervaring\, die natuurskoon en die herinneringe wat jy saam huis toe neem. \nNa jou stap wag Porterville se bekende gasvryheid. Geniet heerlike etes by een van ons uitstekende restaurante of bly oor in gerieflike verblyf wat by elke smaak en begroting pas. \nBring jou familie\, nooi jou vriende en ontdek waarom soveel stappers jaar ná jaar terugkeer na Porterville.
URL:https://bergriviertourism.co.za/event1/septemberskraal-stap/
LOCATION:Porterville\, Western Cape\, South Africa
CATEGORIES:Family,Outdoor
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://bergriviertourism.co.za/wp-content/uploads/2026/08/Septemberskraal-Staptog.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR